Survey
* Your assessment is very important for improving the workof artificial intelligence, which forms the content of this project
* Your assessment is very important for improving the workof artificial intelligence, which forms the content of this project
Ekonomiese en Bestuurswetenskappe Graad 8 Finansiële Geletterdheid Begrippe Toon op die volgende tabel die definisie wat die beste by die begrip pas. Skryf slegs die korrekte letter langs die toepaslike begrip. Begrip Antwoord Definisie Bates A Boek van eerste inskrywing. Debiet B Wanneer inkomste meer as uitgawes is. Krediet C ʼn Besigheid met een eienaar. Kapitaal D Laste E Kontantbetalings F Wins G Kontantontvangste H Eienaarsbelang I Transaksie J Eenmansaak/Alleenhandelaar K Inkomste L Uitgawes M Rekeningkundige vergelyking N Verlies O Bank P Hulpjoernaal Q R Transaksies wat geld vir die besigheid genereer bv. verkope. Gebeurtenis tussen twee of meer partye waar ʼn item van eienaar verwissel. Die onderneming se bates is altyd gelyk aan die eienaarsbelang plus die laste. Die belang van die eienaar in die besigheid. Bedrae direk of indirek betrokke in die bedryf van die besigheid, bv. telefoon, skryfbehoeftes. Geld wat die eienaar bydra om die onderneming mee te begin. Wanneer uitgawes meer as inkomste is. ʼn Inskrywing aan die linkerkant van die grootboek. Behoue of onuitgekeerde inkomste vir toekomstige gebruik. Die deponering van kontant ontvang vir veilige bewaring. Alle betalings wat in die bankrekening opgesom word. Besittings van die besigheid. Alle ontvangstes wat in die bankrekening opgesom word. Alle bedrae verskuldig deur die onderneming aan ʼn ander party. ʼn Inskrywing aan die regterkant van die grootboek. Graad 8: Brondokumente Jy is die eienaar van ‘n haarsalon. Jy doen die meeste van jou aankope by ‘n groothandelaar op Vredenburg. 1.1 Beantwoord die vrae en voer die opdragte uit ten opsigte van die volgende dokument: KONTANTFAKTUUR No. C1009 Tel: 022-714 4078 Posbus 122 Vredenburg Aan: Hair-My-Way Kloofstraat 11 Wellington 10 Maart 2018 HAIRDO VERSPREIDERS HAARPRODUKTE Hoeveelheid Beskrywing Prys Bedrag 12 Gordey Sjampoe R120,00 R1 440 00 8 Gordey Opknappers R135,00 R1 080 00 5 Elite Spesiale Behandelings R208,50 R1 042 50 R3 562 50 1.1.1 Skryf die naam van die koper neer. (1) 1.1.2 Skryf die naam van die verkoper neer. (1) 1.1.3 Voltooi die tjek en tjekteenblad om bostaande aankope te betaal op 30 Maart 2018. Kruis die tjek op die korrekte manier. (10) 1.2 Ontvang ‘n tjek van Mev. L. Van der Merwe (sy bank by KB Bank, takkode 0014). Sy betaal haar maandelikse rekening by die salon met ‘n tjek, R540,00, op 28 Maart 2014. Op dieselfde dag word die volgende kontant ontvang vir dienste gelewer: 8 x R100-note 5 x R50-note 6 x R5-stukke 2 x 50c-stukke 1.2.1 H. Smith het die bostaande ontvangstes in Hair-My-Way se bankrekening (Rek no. 1234567890) gedeponeer op 28 Maart 2018. Voltooi die dokument wat sy by ABS Bank ingevul het. (9) 1.2.2 Noem die joernaal waarin die bedrag van Mev. Van der Merwe ontvang geboekstaaf sal word. (2) [23] ANTWOORDBOEK VAN AKTIWITEIT 1 1.1.1 1.1.2 1.1.3 ___________20______ Aan To ___________________ DIE ABS BANK VAN AFRIKA BPK (GEREG. HANDELSBANK) 12-34-56-78 THE ABS BANK OF AFRICA LTD (REG. COMM. BANK) WELLINGTON __________________________20______ Vir PAY/ BETAAL ____________________OR BEARER / OF TOONDER For ____________________ Saldo ___________________________________________ R Balance ___________________________________________ R__________________ Tjek Cheque R__________________ _______________________________ FOR/VIR HAIR MY WAY SALON Saldo Balance 002 000001 123456 01123000214 01 R__________________ 002 1.2.1 DIE ABS BANK VAN AFRIKA BPK (GEREG.HANDELSBANK) Note / Notes THE ABS BANK OF AFRICA LTD (REG. COMM. BANK) Nikkel / Nickel Brons / Bronze DEPOSITOSTROKIE / DEPOSIT SLIP Sub. Tot. R c DATUM / DATE: ______________________________________20_______ KREDITEER / CREDIT: _________________________________________________________ BANK STAMP DRAWER’S NAME / TREKKER SE NAAM 1. 2. 3. BANK TAK / BRANCH Sub. Tot Total / Totaal INBETAAL DEUR/ DEPOSITED BY: ________________________________ REKENING NR. / ACCOUNT NO. 1.2.2 R c