Download EBW Gr 8 fin geletterdheid kwartaal 1

Survey
yes no Was this document useful for you?
   Thank you for your participation!

* Your assessment is very important for improving the workof artificial intelligence, which forms the content of this project

Document related concepts
no text concepts found
Transcript
Ekonomiese en Bestuurswetenskappe
Graad 8
Finansiële Geletterdheid
Begrippe
Toon op die volgende tabel die definisie wat die beste by die begrip pas. Skryf slegs die korrekte
letter langs die toepaslike begrip.
Begrip
Antwoord
Definisie
Bates
A
Boek van eerste inskrywing.
Debiet
B
Wanneer inkomste meer as uitgawes is.
Krediet
C
ʼn Besigheid met een eienaar.
Kapitaal
D
Laste
E
Kontantbetalings
F
Wins
G
Kontantontvangste
H
Eienaarsbelang
I
Transaksie
J
Eenmansaak/Alleenhandelaar
K
Inkomste
L
Uitgawes
M
Rekeningkundige vergelyking
N
Verlies
O
Bank
P
Hulpjoernaal
Q
R
Transaksies wat geld vir die besigheid genereer
bv. verkope.
Gebeurtenis tussen twee of meer partye waar ʼn
item van eienaar verwissel.
Die onderneming se bates is altyd gelyk aan die
eienaarsbelang plus die laste.
Die belang van die eienaar in die besigheid.
Bedrae direk of indirek betrokke in die bedryf
van die besigheid, bv. telefoon, skryfbehoeftes.
Geld wat die eienaar bydra om die onderneming
mee te begin.
Wanneer uitgawes meer as inkomste is.
ʼn Inskrywing aan die linkerkant van die
grootboek.
Behoue of onuitgekeerde inkomste vir
toekomstige gebruik.
Die deponering van kontant ontvang vir veilige
bewaring.
Alle betalings wat in die bankrekening opgesom
word.
Besittings van die besigheid.
Alle ontvangstes wat in die bankrekening
opgesom word.
Alle bedrae verskuldig deur die onderneming
aan ʼn ander party.
ʼn Inskrywing aan die regterkant van die
grootboek.
Graad 8:
Brondokumente
Jy is die eienaar van ‘n haarsalon. Jy doen die meeste van jou aankope by ‘n groothandelaar op
Vredenburg.
1.1
Beantwoord die vrae en voer die opdragte uit ten opsigte van die volgende dokument:
KONTANTFAKTUUR
No. C1009
Tel: 022-714 4078
Posbus 122
Vredenburg
Aan:
Hair-My-Way
Kloofstraat 11
Wellington
10 Maart 2018
HAIRDO VERSPREIDERS HAARPRODUKTE
Hoeveelheid
Beskrywing
Prys
Bedrag
12
Gordey Sjampoe
R120,00
R1 440
00
8
Gordey Opknappers
R135,00
R1 080
00
5
Elite Spesiale Behandelings
R208,50
R1 042
50
R3 562
50
1.1.1 Skryf die naam van die koper neer.
(1)
1.1.2 Skryf die naam van die verkoper neer.
(1)
1.1.3 Voltooi die tjek en tjekteenblad om bostaande aankope te betaal op 30 Maart 2018.
Kruis die tjek op die korrekte manier.
(10)
1.2
Ontvang ‘n tjek van Mev. L. Van der Merwe (sy bank by KB Bank, takkode 0014). Sy betaal
haar maandelikse rekening by die salon met ‘n tjek, R540,00, op 28 Maart 2014.
Op dieselfde dag word die volgende kontant ontvang vir dienste gelewer:
8 x R100-note
5 x R50-note
6 x R5-stukke
2 x 50c-stukke
1.2.1 H. Smith het die bostaande ontvangstes in Hair-My-Way se bankrekening
(Rek no. 1234567890) gedeponeer op 28 Maart 2018. Voltooi die dokument wat sy by
ABS Bank ingevul het.
(9)
1.2.2 Noem die joernaal waarin die bedrag van Mev. Van der Merwe ontvang geboekstaaf sal
word.
(2)
[23]
ANTWOORDBOEK VAN AKTIWITEIT 1
1.1.1
1.1.2
1.1.3
___________20______
Aan
To
___________________
DIE ABS BANK VAN AFRIKA BPK (GEREG. HANDELSBANK)
12-34-56-78
THE ABS BANK OF AFRICA LTD (REG. COMM. BANK)
WELLINGTON
__________________________20______
Vir
PAY/ BETAAL ____________________OR BEARER / OF TOONDER
For
____________________
Saldo
___________________________________________
R
Balance
___________________________________________
R__________________
Tjek
Cheque
R__________________
_______________________________
FOR/VIR HAIR MY WAY SALON
Saldo
Balance
002
000001 123456 01123000214 01
R__________________
002
1.2.1
DIE ABS BANK VAN AFRIKA BPK
(GEREG.HANDELSBANK)
Note / Notes
THE ABS BANK OF AFRICA LTD (REG. COMM. BANK)
Nikkel / Nickel
Brons / Bronze
DEPOSITOSTROKIE / DEPOSIT SLIP
Sub. Tot.
R
c
DATUM / DATE: ______________________________________20_______
KREDITEER / CREDIT: _________________________________________________________
BANK
STAMP
DRAWER’S NAME /
TREKKER SE NAAM
1.
2.
3.
BANK
TAK /
BRANCH
Sub. Tot
Total / Totaal
INBETAAL DEUR/ DEPOSITED BY: ________________________________
REKENING NR. / ACCOUNT NO.
1.2.2
R
c