Survey
* Your assessment is very important for improving the workof artificial intelligence, which forms the content of this project
* Your assessment is very important for improving the workof artificial intelligence, which forms the content of this project
UNIVERSITEIT VAN DIE VRYSTAAT UNIVERSITY OF THE FREE STATE HOOFKAMPUS / MAIN CAMPUS BOCE2626 DEPARTEMENT MIKROBIESE, BIOCHEMIESE & VOEDSELBIOTEGNOLOGIE DEPARTMENT OF MICROBIAL, BIOCHEMICAL & FOOD BIOTECHNOLOGY KONTAKNOMMER / CONTACT NUMBER: 051 401 ???? SEMESTER TOETS 1 / SEMESTER TEST 1 – 2 September 2017 ASSESSOR(E)/ASSESSOR(S): TYD / TIME: 1 ½ UUR / HOURS Question 1 / Vraag 1 1. Dr. E.D. Cason PUNTE / MARKS: 50 [19] 1.1 As catalysts, enzymes are / As kataliste is ensieme a. significantly less effective than non-enzymatic catalysts / aansienlik minder effektief as nie ensiematiese kataliste b. slightly less effective than non-enzymatic catalysts / effens minder doeltreffend as nie ensiematiese kataliste c. significantly more effective than non-enzymatic catalysts / aansienlik meer effektief as nie-ensiematiese kataliste d. slightly more effective than non-enzymatic catalysts / effens meer effektief as nie-ensiematiese kataliste 1.2 Enzymatic activity has an optimum temperature because / Ensiematiese aktiwiteit het 'n optimum temperatuur omdat a. the amino acids have varying melting points / die aminosure het verskillende smeltpunte b. the rate of reactions is thermodynamically controlled / die tempo van reaksies is termodinamies beheer c. the side chains of essential amino acids are chemically degraded at higher temperatures / die sykettings van noodsaaklike aminosure verval chemies by hoër temperature d. raising the temperature speeds up the reaction until protein denaturation sets in / die verhoging van die temperatuur versnel die reaksie totdat die protein begin denatureer 1.3 The main difference between a catalyzed and an uncatalyzed reaction is that / Die belangrikste verskil tussen 'n gekataliseer en ongekataliseerde reaksie is dat a. the activation energy of the catalyzed reaction is lower. / die aktiveringsenergie van die gekataliseerde reaksie is laer. 1.4 b. the catalyzed reaction has a more favourable free energy change. / die gekataliseerde reaksie het 'n meer gunstige vrye energie verandering. c. the catalyzed reaction has a more favourable enthalpy change. / die gekataliseerde reaksie het 'n meer gunstige entalpie verandering. d. the catalyzed reaction has a more favourable entropy change. / die gekataliseerde reaksie het 'n meer gunstige entropie verandering. Which of the following is true? / Watter van die volgende is waar? a. The E-S complex often dissociates with no reaction taking place. / Die E-S kompleks dissosieer dikwels met geen reaksie wat plaasvind nie. b. The E-S complex must form before a reaction can take place / Die E-S kompleks moet vorm voordat 'n reaksie kan plaasvind c. Once the E-S complex forms, it can go on to form product or dissociate to E + S / Sodra die E-S kompleks vorm, kan dit gaan na produk of dit kan dissosieer na E + S d. All of these / Al hierdie 1.5 The active site of an enzyme / Die aktiewe setel van 'n ensiem a. is frequently located in a cleft in the enzyme. / dikwels geleë in 'n kloof in die ensiem. b. is the portion of the enzyme to which the substrate binds. / is die deel van die ensiem waar die substraat bind. c. contains the reactive groups that catalyze the reaction. / bevat die reaktiewe groepe wat die reaksie kataliseer. d. all of these / al hierdie 1.6 In the induced-fit model of substrate binding to enzymes / In die geïnduseerde passing model van substraat binding in ensieme a. the substrate changes its conformation to fit the active site / die substraat verander sy konformasie om die aktiewe setel te pas b. the active site changes its conformation to fit the substrate / die aktiewe setel verander sy konformasie om die substraat te pas c. there is a conformational change in the enzyme when the substrate binds / daar is 'n konformasie verandering in die ensiem wanneer die substraat bind d. there is aggregation of several enzyme molecules when the substrate binds / daar is aggregasie van verskeie ensiem molekules wanneer die substraat bind 1.7 The active site of an enzyme is the place where the following happens: / Die aktiewe setel van 'n ensiem is die plek waar die volgende gebeur: a. The enzyme substrate complex forms here. / Die ensiem substraat kompleks vorm hier. b. The catalytic reaction happens here. / Die katalitiese reaksie gebeur hier. c. Allosteric regulation of enzyme rate occurs here. / Allosteriese regulering van ensiem tempo gebeur hier. d. The enzyme-substrate complex forms and the reaction occurs at the active site. / Die ensiemsubstraat-komplekse vorm en die reaksie vind plaas by die aktiewe setel. e. All of these are correct. / Al hierdie korrek is. 1.8 Most enzyme reactions display first order kinetics for the individual substrates when the substrate concentration is low. / Die meeste ensiemreaksies vertoon eerste-orde kinetika vir die individuele substrate wanneer die substraat konsentrasie laag is. a. True / Waar b. False / Vals 1.9 It is important that at physiological conditions, enzymes work at Vmax. / Dit is belangrik dat by fisiologiese toestande ensieme teen V max werk. a. True / Waar b. False / Vals 1.10 The KM of hexokinase for glucose = 0.15 mM and for fructose, K M = 1.5 mM. Which is the preferred substrate? / Die KM van hexokinase vir glukose = 0,15 mM en fruktose, KM = 1,5 mM. Wat is die voorkeur substraat? a. Glucose. / Glukose. b. Fructose. / Fruktose. c. Neither substrate is preferred over the other. / Geen substraat word verkies bo die ander nie. d. You cannot tell from the data given. / Jy kan nie sê van die data gegee. e. None of these answers is correct. / Nie een van hierdie antwoorde is korrek. 1.11 A velocity curve (V vs. [S]) for a typical allosteric enzyme will be / 'n Snelheid kurwe (V teen [S]) vir 'n tipiese allosteriese ensiem sal wees a. a rectangular hyperbola. / 'n reghoekige hiperbool. b. a sigmoid curve. / 'n sigmoidale kurwe. c. a straight line. / 'n reguit lyn. d. a parabola. / 'n parabool. 1.12 Homotrophic effects for allosteric enzymes involve / Homotrofiese effekte vir allosteriese ensieme betrek a. the same molecule binding to different sites in the enzyme. / dieselfde molekuul bind aan verskillende plekke in die ensiem. b. different molecules binding to the same site in an enzyme. / verskillende molekules bind aan dieselfde plek in 'n ensiem. c. different molecules binding to different sites in the same enzyme. / verskillende molekules bind aan verskillende plekke in dieselfde ensiem. d. All of these are homotrophic effects. / Al hierdie is homotrofiese effekte. 1.13 Which of the following is true? / Watter van die volgende is waar? a. Allosteric enzymes are rarely important in the regulation of metabolic pathways. / Allosteriese ensieme is selde belangrik in die regulering van metaboliese weë. b. Michaelis-Menten kinetics describe the reactions of allosteric enzymes / Michaelis-Menten kinetika beskryf die reaksies van allosteriese ensieme c. Allosteric enzymes have a hyperbolic plot of reaction rate vs. substrate concentration / Allosteriese ensieme het 'n hiperboliese plot van reaksietempo teen substraatkonsentrasie d. none of these is true / Nie een van hierdie is waar 1.14 Allosteric enzymes must exhibit which of the following? / Allosteriese ensieme moet watter van die volgende toon? a. feedback inhibition / terugvoerinhibisie b. a phosphorylation site / 'n fosforilering setel c. general acid-base catalysis / algemene suur-basis katalise d. a quaternary structure / 'n kwaternêre struktuur 1.15 The sequential model for allosteric behaviour / Die opeenvolgende model vir allosteriese gedrag a. cannot account for reactions that display negative cooperativity. / kan nie reaksies verklaar wat negatiewe koöperatiwiteit vertoon nie. b. postulates binding of substrates and inhibitors by the induced-fit model. / postuleer binding van substrate en inhibeerders deur die geïnduseerde passing model. c. requires that the conformation of all subunits change simultaneously. / vereis dat die konformasies van alle subeenhede gelyktydig verander. d. is mathematically simpler than the concerted model. / wiskundig makliker as die gesamentlike model. 1.16 Important mechanisms of enzymatic catalysis include / Belangrike meganismes van ensiematiese katalise sluit in a. nucleophilic reactions / nukleofiele reaksies b. general acid-base catalysis / algemene suur-basis katalise c. Lewis acid-base catalysis / Lewis suur-basis katalise d. all of these / al hierdie 1.17 A transition-state analog is likely to bind to an enzyme / 'n Oorgang-staat analoog is geneig om 'n ensiem te bind a. more tightly than the substrate. / stywer as die substraat. b. less tightly than the substrate. / minder styf as die substraat. c. about as tightly as the substrate. / omtrent so styf as die substraat. d. at a site other than the catalytic site. / op 'n ander plek as die katalitiese setel. 1.18 Which of the following statements about coenzymes is true? / Watter van die volgende stellings oor koënsieme is waar? a. They are commonly derived from vitamins. / Hulle word algemeen verkry vanaf vitamiene. b. They bind to the active site on specific types of enzymes./ Hulle bind aan die aktiewe setel of spesifieke tipes ensieme. c. They can be metal ions, such as Zn(II)./ Hulle kan metaalione soos Zn(II) wees. d. NAD+ and FAD are both examples of coenzymes. / NAD+ and FAD is beide voorbeelde van koënsieme e. All of these statements are true./ Al hierdie stellings is waar. Question 2 / Vraag 2 [2 x 4] Define the following concepts/terms / Definieer die volgende konsepte/terme: 2.1 Steady-state / Bestendige toestand The condition in which the concentration of an enzyme-substrate complex remains constant in spite of continuous turnover OR The rate of formation of the enzyme-substrate complex is equal to the rate of the breakdown of ES 2.2 Coenzyme / Koensiem A nonprotein substance that takes part in an enzymatic reaction and is regenerated for further reaction 2.3 Catabolism / Katabolisme The breakdown of larger molecules into smaller ones, an oxidative process that releases energy 2.4 Zymogen / Zymogeen Inactive precursor of enzyme, irreversibly transformed to active enzyme by cleavage of covalent bonds/Peptide Bonds Question 3 / Vraag 3 [5] Consider the Michaelis-Menten model to enzyme kinetics for the following reaction: / Oorweeg die Michaelis-Menten model tot ensiemkinetika vir die volgende reaksie: k1 E+S k2 ES E+P k-1 3.1 Define the steady state in terms of the rate constants (k1, k-1 and k2) – this is the starting point of the model derivatisation / Definieer die bestendige toestand in terme van die snelheidskonstantes (k1, k-1 and k2) – dit is die beginpunt van die model se afleiding (3) k1[E][S] (√) = k-1[ES] (√) + k2[ES] (√) 3.2 Give the Michaelis-Menten equation that relates initial velocity to substrate concentration / Gee die Michaelis-Menten vergelyking wat die verband gee tussen aanvanklike snelheid tot substraatkonsentrasie (1) V = Vmax [S] / (KM + [S]) 3.3 How is Vmax defined? / Hoe word Vmax gedefineer? V init = V max = k 2[E]T Question 4 / Vraag 4 Competitive inhibition / Kompeterende inhibisie: 4.1 (1) What is a competitive inhibitor? / Wat is ‘n kompeterende inhibitor? [6] (2) Reversible Inhibitor - Compound similar in structure to substrate - Binds to active sit and blocks (competes) active site 4.2 How does a competitive inhibitor influence the KM and Vmax of an enzyme? / Hoe beïnlvoed ‘n kompeterende inhibitor die KM en Vmax van ‘n ensiem? (2) Vmax Unchanges Km Increase 4.3 Sketch a Line-Weaver Burk plot to demonstrate your answer in 4.2 / Skets 'n Line-Weaver Burk plot om jou antwoord in 4.2 te demonstreer. (2) Question 5 / Vraag 5 [6] Discuss the concerted model for allosteric behaviour of enzymes / Bespreek die gesamentlike model vir allosteriese gedrag van ensieme - Protein has 2 conformations R -> Relaxed: Binds S Tightly T -> Taut: Binds S Less Tightly All Subunits Changes Simultaneosly In Equilibrium Ratio (with high Temp) Binding of S to R form causes shift, removes free R form and T form Changes to R (LE Chateliers Principles) - Inh. Bind to T form, Act. Bind to R form => Also shirt to re-establish equilibrium ratio. Question 6 / Vraag 6 [7] Sketch AND describe the intermediate step in the first stage of the reaction mechanism of chymotrypsin where the active site Histidine acts as a base / Skets EN beskryf die stap in die eerste deel van die reaksie meganisme van chimotripsien waar die aktiewe setel Histidien dien as 'n basis. - His acts as base and abstracts proton from Ser, Ser (O-) potent nucleophile Nucleophilic attack on carbonyl, double bond break Tetrahedral intermediate forms ------- ooooooOoooooo -------